DEUTERONOMIUM 34:1

DEUTERONOMIUM 34:1 AFR83

Moses het uit die Moabsvlakte opgeklim na Neboberg toe, tot op die top van Pisgaberg regoor Jerigo. Die Here het hom die hele land gewys: van Gilead af tot by Dan