DEUTERONOMIUM 33:24

DEUTERONOMIUM 33:24 AFR83

Oor Aser het Moses gesê: “Aser is meer geseënd as die ander seuns, hy is die gunsteling onder sy broers en hy sal sy voete met olie was.