Filippense - Kies VreugdeVoorbeeld

Lees: Filippense 4:1-5
SOAP: Filippense 4:4-5
Dit is 'n wonderlike vers oor die belangrikheid om te kies om jou te verbly! Maak nie saak wat in ons lewens aangaan nie, ons het altyd 'n rede om ons te verbly as gevolg van ons verhouding met Christus. Hy is naby: naby aan die gebrokenes van hart; naby die eensame vrou; naby aan diegene wat verwerp voel. As gevolg van hierdie waarheid verbly ons ons want ons weet dat God in beheer is en ons rus in Hom kan vind.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com
Verwante Leesplanne

Jakobus

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

Liefde sonder vooroordeel

Waarheid Oorwin

Staan Sterk In ’n Wankelende Wêreld Deur Angelique Du Toit

Asemhalingsruimte

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

Waarvoor Wag Jy Dan? Deur Angelique Du Toit

Leef Jou Roeping Deur Jean Keys
