Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Een van die moeilikste aspekte van rou as gevolg van 'n natuurramp (soos om 'n huis deur 'n tornado, vuur, vloed, ens.) te verloor, is dat die hartseer in vlae en aanhoudend is. Dit tref jou nie alles op een slag nie.
Byvoorbeeld, wanneer mense hul huis verloor het, is die huis die aanvanklike verlies ... dan, 'n paar weke later, besef hulle dat hulle waardevolle inligting soos dagboeke, rekenaars en ander belangrike rekords verloor het. Hierdie pynlike werklikheid ... kom mettertyd met die besef dat hulle items van sentimentele waarde soos foto's, tuisvideo's, erfstukke, plakboeke, geskenke van geliefdes, ens. ook verloor het. Wanneer Kerstyd kom, dring die besef deur dat hulle spesiale ornamente of versierings verloor het ... eendag sal hulle iets gaan soek en dan onthou dat hulle dit in 'n tornado, vuur, vloed of natuurramp verloor het.
Die pyn van die verlies van 'n huis is 'n proses, baie hartverskeurend ... en frustrerend.
Hoewel die verlies van kosbare items baie pynlik is, het God die vermoë om vir ons diepe vrede te bring.
As jy van iemand weet wat onlangs hul huis as gevolg van oorstromings, 'n brand, tornado of ander natuurramp verloor het, reik dan vandag na hulle uit.
Seën hulle deur die hulpbronne waarmee God jou geseën het.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.
More
We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com