Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

DAG 23 VAN 60

Voel jy ooit uitgeput deur droefheid, omstandighede of die lewe?

Droefheid en moeilike omstandighede in die lewe kan uiters dreinerend en baie harde werk wees.

Dit kan voel asof jy twee treë vorentoe beweeg, net om 'n paar dae later weer vier treë terug te gee.

Ek dink almal kan op een of ander stadium in hulle lewe hulle met Job 16:7 vereenselwig "Nou het God my afgetakel ..."

Aangesien droefheid van dag tot dag verander, kan dit jou beslis uitput!

Die belangrikste is dit: God laat ons nie permanent uitgeput voel nie. Solank ons sy hart opsoek en Hom deur ons omstandighede liefhet, versterk Hy ons en bring Hy seëninge uit ons pyn te voorskyn.

Vir elke hoofstuk van ons lewens wat uitroep soos Job 16:7, sal daar 'n hoofstuk wees soos Job 42 wat ons lewens verlos wanneer ons ons aan God onderwerp.

Lees Job 42 om te sien hoe Job deur God beloon word omdat hy getrou gebly het.

Aangaande hierdie leesplan

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.

More

We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com