’n Nuwe lewe

’n Nuwe lewe

7 Dae

Klink ’n nuwe lewe vir jou aanloklik? ’n Kans om dinge oor te doen. ’n Nuwe begin. Maar jy kan nie teruggaan om ’n paar dinge in jou lewe reg te maak nie. Jy kan net vorentoe gaan. Wanneer jy Jesus as Verlosser aanneem, word jy deur God se genade in ’n nuwe lewe gebore (2 Korintiërs 5:17). Van daardie oomblik af het jy die geleentheid om beter te doen!

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: cumbooks.co.za/pages/about-us