EsterVoorbeeld

Ester

DAG 16 VAN 43

Memoriseervers:

"Op hoogmoed volg ondergang, op selfverheffing volg die val."

Spreuke 16:18

Uitdaging vir die Week:

Ruim hierdie week elke oggend vyf minute in om op jou knieë te gaan en voor die Here, jou Skepper, te kniel. Spandeer tyd om Hom te aanbid.

Aangaande hierdie leesplan

Ester

In 'n wêreld wat daagliks 'n uitdaging op ons geloof plaas, is dit meer belangrik as ooit om sterk en dapper te wees en op te staan vir wat reg is. Die boek Ester is tydloos en is net so toepaslik vir ons lewens vandag. Kom ons leer van Ester om te kies om dapper te wees en die regte ding te doen, te midde van onsekerheid.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.lovegodgreatly.com/Afrikaans