Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lydingVoorbeeld

Kies een van die dae van die week en dink na oor jou ervaring op hierdie dag.
Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke toe jy dinge beleef het wat vir jou uitstaan en jou bybly.
Dalk wil jy ook weer gaan kyk na van die inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor
Gebed: Ek vra om genade vir ‘n diep bewussyn van sy teenwoordigheid in my lewe.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wat beteken ‘n lydingservaring vir jou? Hoe sou jy dit in ‘n paar woorde beskryf? Vir Jesus was dit ‘n reis van lyding en sterfte op pad na opstanding. Vir ons as gelowiges is lyding ‘n reis om Hom te ken en die krag van sy opstanding te ondervind deur te deel in sy lyding, en só aan Hom gelyk te word in sy dood. Tydens hierdie reis deur Lydenstyd, bring ons 40 dae deur met die vrae wat Jesus in die laaste dae van sy lewe gevra het.
More
Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: mosaiek.com
Verwante Leesplanne

Daaglikse Bemoediging vir Vroue

Onderskei en Oorkom Alledaagse Versoekings

DIE WAGKAMER

Wandel deur Johannes

Een lewe: 'n Studie van integriteit in Hebreërs

God wat Wondere Doen: Niks is vir God Onmoontlik nie

Anderkant die Duisternis

’n Sterk Man is Wys

Oorkom die Strik van Selfbejammering
