Dapper KindersVoorbeeld

Courageous Kids

DAG 2 VAN 28

Dapper Aksie: Hierdie week se voorbeeld van iemand wat dapperheid getoon het, is Dawid. Wanneer jy die storie van Dawid lees, kyk vir maniere waarop sy dapperheid tot aksie oorgegaan het.

Aangaande hierdie leesplan

Courageous Kids

Die Bybel is vol voorbeelde van wonderlike mense wat hulle moed ten toon gestel het. Kan 'n kind egter buitengewone moed in hulle doodgewone lewens uitleef? Hierdie leesplan sluit 'n paar kindervriendelike videos van 'n paar Bybelhelde in, en neem ons deur hulle verhale van moed terwyl ons ook ander Bybelverse en Skrifgedeeltes verken wat ons uitdaag om met moed te lewe in ons daaglikse omgang met Christus.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.LifeKids.tv