Dapper KindersVoorbeeld

Moedige Gebede: Hierdie week se voorbeeld van iemand wat waagmoed aan die dag gelê het, is Elia. Wanneer jy hierdie verhaal lees, soek na voorbeelde toe Elia genoeg op God se beloftes vertrou het om moedige gebede te bid.
Aangaande hierdie leesplan

Die Bybel is vol voorbeelde van wonderlike mense wat hulle moed ten toon gestel het. Kan 'n kind egter buitengewone moed in hulle doodgewone lewens uitleef? Hierdie leesplan sluit 'n paar kindervriendelike videos van 'n paar Bybelhelde in, en neem ons deur hulle verhale van moed terwyl ons ook ander Bybelverse en Skrifgedeeltes verken wat ons uitdaag om met moed te lewe in ons daaglikse omgang met Christus.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.LifeKids.tv
Verwante Leesplanne

Lei en Volg

Ons wag op 'n redder

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Follow, Fellowship, Fish

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Geroep deur God

Ek volg Jesus
