Leesplan inligting

Infinitum Gesin Advent, Week 4Voorbeeld

Infinitum Family Advent, Week 4

DAG 1 VAN 5




Die Kersverhaal is PROPVOL verrassings en herinner ons dat God se maniere dikwels anders is as wat ons verwag. Ons geniet 'n lekker intrige wanneer ons 'n goeie fiksie lees, maar soms in die lewe is dit moeilik om die verrassings van God se werk te aanvaar. Dit kan ons help om meer gemaklik te raak deur om in te skakel in die verrassings van die Kersverhaal, wanneer God se planne anders is as wat ons verwag.


Dink vandag na oor die hele Kersverhaal (ons gaan jou help deur om te begin by die skaapwagter, maar jy kan verder gaan in jou gedagtes!). Terwyl jy daaroor lees/onthou, sien alles raak wat dalk onverwags was … byvoorbeeld die engele wat uit die hemelruim kom of 'n ster wat stadig genoeg beweeg dat mense dit kan volg, ensovoorts …


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Infinitum Family Advent, Week 4

Ons is gevul met afwagting terwyl ons hierdie feestydperk nader met die doel om meer bewus te word van God se hart. Sluit by ons aan vir vier weke terwyl ons: Skoonheid Aanskou, Hindernisse Breek, Plek Maak en Verras Wor...

More

Ons wil Infinitum bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://infinitumlife.com/2022advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid