Die 10-dag Gebedsleesplan vir PaartjiesVoorbeeld

“Here, ons het vriende nodig wat insig in ons verhouding kan hê en ons geestelik kan versterk sodat ons nader aan mekaar kan groei. Lei ons na hulle toe. Laat ons ook dieselfde vir ander doen.” — Romeine 1:11.
Nog 5 dae oor! Julle vaar uitstekend!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Paartjies wat saam bid, groei saam — geestelik, emosioneel en liggaamlik. Wat meer is, hulle groei nader aan die Een wat hul huwelik wil seën en sterker maak.
More
Ons bedank graag vir Focus On The Family vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.focusonthefamily.com/marriage/
Verwante Leesplanne

God wat Wondere Doen: Niks is vir God Onmoontlik nie

Oorkom die Strik van Selfbejammering

Een lewe: 'n Studie van integriteit in Hebreërs

’n Sterk Man is Wys

Stormsterk geloof

Anderkant die Duisternis

Daaglikse Bemoediging vir Vroue

Wandel deur Johannes

Onderskei en Oorkom Alledaagse Versoekings
