'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplanVoorbeeld

'n Kind is in nederige omstandighede gebore en sy offerdood het dieselfde weerspieël; beide was egter betekenisvol vir die mensdom. Sonder die dood van Christus is verlossing nie moontlik nie. Sonder sy geboorte is dit ook nie moontlik nie. Jesus se koms na die aarde daardie nag, het alles verander, en dit is 'n oomblik wat ons met ons hele harte moet vier.
Geniet beslis die partytjies en kos en geskenke hierdie tydperk, maar moenie vergeet om jou hart, gesin en diegene om jou op Kersfees se ware betekenis te wys nie: Christus het gekom met 'n plan vir ons verlossing. Neem hierdie vakansietyd tyd om die ware betekenis van Kersfees te vier deur die Een te verheerlik wat dit alles gegee het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Moenie jou fokus oor die rede van die Kerstydperk verloor nie — Jesus. Om Advent te vier is 'n pragtige manier om Christus sentraal in die vakansie te hou en in hierdie leesplan gaan jy 'n reis deur die Skrif neem om ons Koning te aanbid met daaglikse Bybel lesings en oordenkings.
More
Verwante Leesplanne

God is in Beheer

Van die Begin tot in Ewigheid

Die krag van ’n biddende vrou

Wandel deur Johannes

Onderskei en Oorkom Alledaagse Versoekings

Die Krag van die Woord en die Koning se Gesag

Die sin van die lewe

Een lewe: 'n Studie van integriteit in Hebreërs

Oorkom die Strik van Selfbejammering
