Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Wegkruipplek Oordenking

10 Dae
Is daar nie tye wanneer jy as 'n ma net wil wegkruip nie ... byvoorbeeld in die spens met 'n sjokolade stafie? Weggesteek van die storms van die lewe en die gewig van verantwoordelikhede. Weggesteek van die geraas. Weggesteek van die roetine. Weggesteek van ons taak-lysies. Weggesteek van ons titel. Net weggesteek en alleen met Christus waar ons kan hoor hoe Hy ons by die naam roep. Weggesteek, waar ons sy oorwinningsliedere kan toelaat om ons ore te vul.
Ons wil graag Thrive Moms bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.thrivemoms.com
Verwante Leesplanne

'n Bybelse Benadering Tot die Opvoeding van Jou Atleet

Klein Groepe, Enorme Groei

Die Belangrikheid Van Die Ondervinding: Die Oorlewingsgids

Sharing Love With Those Who Don’t Believe

Bou 'n Gesonde Kerk

Living Each Day Intentionally

Lewe Veranderd: Toe Jou Geboorteverhaal Nie Volgens Verwagting Verloop Het Nie

A Seed of Hope During Infertility
