Leesplan inligting

10 Mini-Oordenkings Vir VroueVoorbeeld

10 Mini-Oordenkings Vir Vroue

DAG 1 VAN 10

Geen stilte nie

Laat hierdie vers jou nie baie spesiaal voel nie? God, die Skepper van die heelal, het jóú gekies. Hy het jou gekies! Jy behoort aan Hom. Wat kan nou meer spesiaal wees as dit?

Maar Hy het jou nie gekies om stil in ’n vertrek met gebrandskilderde vensters te sit nie. Hy het jou gekies sodat jy sy lof kan besing. Hy wil hê jy moet vir mense vertel hoe Hy jou uit die duisternis na die lig geroep het. Dit word getuienis genoem. God wil nie hê jy moet stilbly oor wat Hy vir jou gedoen het nie.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

10 Mini-Oordenkings Vir Vroue

Carolyn Larsen wil jou daagliks herinner aan die wonderlikste geskenk denkbaar: die wete dat God jou liefhet. Laat jouself elke dag bemoedig word deur sy onvoorwaardelik liefde en ewige nabyheid. Hierdie 10 kort en inspi...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid