Die Wapenrusting van God

Die Wapenrusting van God

5 Dae

Elke dag woed 'n onsigbare oorlog om jou — jy hoor en sien dit nie, tog voel jy dit in elke faset van jou lewe. 'n Vasbeslote, duiwelse vyand probeer om in alles wat vir jou belangrik is, amok te maak: in jou hart, denke, huwelik, kinders, jou drome en eindbestemming. Sy gevegsplan maak daarop staat om jou onverhoeds en ongewapen te betrap. As jy egter moeg is om heen en weer geslinger en uitgevang te word die oomblik wat jy ontspan, dan is hierdie die regte leesplan vir jou.

Baie dankie aan LifeWay Women wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.lifeway.com/en/product-family/armor-of-god?vid=armorofgod
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid