Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Wag

10 Dae
Ons lewe in 'n era van spoed en gerief. Dit wil voorkom asof ons, as mense, al hoe ongeduldiger word. Waar kom die ongeduld vandaan? Hoe beveg ons dit? Kom saam op hierdie 10-dag reis waar ons dit uitpluis.
Baie dankie aan LCBC Kerk wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.lcbcchurch.com/students









