Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Om te Bid vir God se Leiding

3 Dae
Die lewe kan partykeer ingewikkeld wees. Dit kan moeilik wees om te weet wat die regte keuse is of watter pad om te volg. As ons net op ons eie wysheid staatmaak, gaan ons definitief 'n paar swak besluite neem. God het ons egter nie alleen gelos nie. Hy wil ons lei en vir ons die regte pad wys. Sluit saam met ons by die topverkoper Tony Evans aan om vir God se leiding te bid.
Ons wil graag The Urban Alternative (Tony Evans) bedank wat hierdie plan voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief https://tonyevans.org/
Verwante Leesplanne

7 Gebede Vir Onverskrokke Krygers

'n Leefstyl van Vergifnis

Love, Romance, & Marriage: Bible Audio Guide

Almal wil wen, maar niemand wil wag nie

Liefde Bly Staan Heilige Week

Sade: Wat en Waarom

Vreugde op die Reis: Vind Hoop Te Midde Van Beproewing

Vind Rus

Om God se Lewe vir My Wil te Vind
