Leesplan inligting

Geanker in genadeVoorbeeld

Geanker in genade

DAG 6 VAN 12

Leef in genade


Wat jy oor God glo, is die belangrikste standpunt wat jy kan hê, want dit bepaal jou hele lewensuitkyk. Wanneer jy glo dat Hy jou liefhet en vergewe het, leef jy met die vreugde van iemand wat verlos is en weet hulle sal eendag in die hemel by God woon. Jy is nie meer bang vir God se oordeel nie, maar sien uit na ’n verhouding met Hom. 


Hoe wys jou lewe wat jy oor God glo? Hoe kan jy met jou lewe God se genade en vergifnis uitleef?

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Geanker in genade

God bewys nie net genade aan jou elke keer as jy sondig nie, maar Hy vergewe jou en bewys elke dag, 365 dae ’n jaar, opnuut genade aan jou. Ontvang dit met ’n dankbare hart en wees daarom gereed om meer genade aan ander...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid