Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Moenie Jou Bekommer Nie

7 Dae
Kom ons onthou dat Jesus self vir sy dissipels gesê het: "In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” As kinders van God is ons nie uitgesluit van beproewings of moeilikheid nie. Ons lewe in oorwinning, maar dit vat nie die moeilike tye of hartseer weg waaroor Paulus ons leer nie. Hoe ons op beproewings reageer, is wat eintlik tel.
Ons wil graag Gerardo Cardenas bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.centrocristiano.org
Verwante Leesplanne

Vind Rus

Ontwikkel Leierskap met Bybelse Wysheid

Om Goddelike Doelwitte te Stel

Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense is

Om Lief Te Hê Asof Jy Nog Nooit Seergekry Het Nie — Deur Jentezen Franklin

Wees Die Hande En Voete

Gewoontes van Heiligheid

Yster Slyp Yster: Life-to-Life® Begeleiding in die Ou Testament

Voed Jou Geloof
