Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Onverwagse Tuisskool Onderwyser

5 Dae
Jy het waarskynlik nooit gedroom dat jy jouself in hierdie posisie gaan bevind waar jy sulke moeilike besluite oor jou kinders se onderwys sal moet neem nie. Maar nou, in hierdie ongekende tyd, is jy besig om tuisonderrig te oorweeg. Hierdie leesplan deur die veteraan tuisonderrig ma, Robin Meadows, is só geskryf dat dit sekere van jou vrae sal beantwoord, baie van jou vrese sal besweer, en jou sal bemoedig dat mét Jesus alles moontlik is!
Ons wil graag Robin Meadows bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb: http://instagram.com/manymeadows
Verwante Leesplanne

Encouragement for the Journey of Parenting

Mams het Vernuwing Nodig

My Kind is Anders: Ondersteuning vir die Goeie en Slegte Tye

Parenting

Onwrikbare Ma's

Onbeskaamde Ouerskap Dagstukke

7 Stadiums van Verdriet na 'n Miskraam

Ondenkbare Verlossing: God Se Teenwoordigheid In Miskraam En Onvrugbaarheid

'n Geliefde Baba: 'n 7-dag Leesplan na 'n Miskraam
