Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Onvolmaakte Ouerskap

6 Dae
Die druk wat ons op onsself plaas om perfekte ouers te wees is genoeg om vir ons slapelose nagte te gee. Ons dink ons moet die beste ouers wees en dit maak ons angstig om te dink ons kan moontlik ons kinders se ondergang beteken. Gelukkig is God ons hemelse Vader en Hy sal ons lei hoe om hier op aarde ouers te wees. In hierdie 6-dag leesplan, gaan ons waardevolle aspekte behandel wat ons as ouers kan implementeer.
Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.
Verwante Leesplanne

Hoop vir die Mamma met Nageboortelike Depressie

Guiding Your Adult Children

'n Ouer se Gids tot 'n Nuwe Baba: Lyding en Selfsorg

Onverwagse Tuisskool Onderwyser

Onwrikbare Ma's

Lewe Veranderd: Ma tot Ma

Encouragement for the Journey of Parenting

12 Groot Foute Wat Ouers Kan Vermy

Lewe Veranderd: Binne die Huwelik
