Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hoop: 'n Studie in die Skrif

12 Dae
1 Korintiërs 13:13 sê: "En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!" Geloof, hoop en liefde is dié drie kenmerkende eienskappe van Jesus se volgelinge. Regdeur die Skrif word hierdie drie kenmerke saam gevind. Hierdie 12-dag leesplan vir vroue ondersoek die kern en die lewegewende krag van ons hoop in Christus Jesus.
Baie dankie aan Calvary Chapel Fort Lauderdale wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek asb.: http://CalvaryFTL.org
Verwante Leesplanne

Soek in Sewe

Developing Patience in Your Family

Die Meer Van Minder: 'n Gids Tot Minder Goed En Meer Vreugde

Hearing God's Heart

30 Days of Heartwork

Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees

Tien Dae van Nadenke oor die Ons Vader-gebed

Fear

Praise
