Colossians Explained | Hoe om Jesus te VolgVoorbeeld

Kolossense 3 Deel 1 | Die Nuwe Ek
Welkom terug by Colossians Explained. Elke dag is jou instruksies eenvoudig:
Stap 1: Hoor dit. Druk speel om na vandag se klankgids te luister.
Stap 2: Lees dit. Lees (of luister na) vandag se gedeelte.
Stap 3: Leef dit uit. Dink oor wat jy gelees het en pas dit vandag op jou lewe toe. As jy hierdie leesplan saam met vriende volg, deel jou insigte en vrae en moedig mekaar aan om uit te leef wat jy geleer het!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wanneer die Bybel verwarrend is, verduidelik "Through the Word" dit met duidelike, beknopte klankgidse (in Engels) vir elke hoofstuk. Hier in Kolossense, lei Kris Langham ons terwyl ons leer wie Jesus is en hoe om Hom vandag te volg. Ons sal ook goeie insig kry oor God se aanwysings vir huwelik en werk, en wat dit beteken om as sy beeld herskep te word. Plus die Bybel se teenmiddel teen vreemde Christenskap! Welkom by "Colossians Explained".
More
Verwante Leesplanne

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die krag van ’n biddende vrou

Een lewe: 'n Studie van integriteit in Hebreërs

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Ek Voel Verwerp

Jou aandag

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Tye van groei
