Die Kruis en Covid-19: Ontdek Hoop In Hierdie Paastyd

8 Dae
Te midde van vrees en onsekerheid, is daar vir ons hoop en sekerheid. Christus het gekom, gesterf en het opgestaan! Deur die loop van die volgende agt dae, reis ons saam met Jesus deur sy laaste week op aarde; van sy triomfantelike binnekoms in Jerusalem tot by die kruis . . . en dan na die leë graf. Dit sluit vrae vir persoonlike nadenke of kleingroep besprekings in om ons te help in ons reaksie tot die COVID-19 situasie.
Baie dankie aan Ons Daaglikse Brood wat hierdie leesplan verskaf het. Lees hier vir meer inligting: https://odb.org
Verwante Leesplanne

Goeie Nuus: Bemoediging vir 'n Wêreld in Krisis

Lewende Hoop: 'n Aftelling tot Paasfees

Om op God te Wag

Hoe Om Mense Lief Te Hê Van Wie Jy Verskil

Die Andersheid Van God

'n Hart soos Jesus s'n

Van vrees na vertroue

Ongebroke Gemeenskap met die Vader: 'n Studie van Intimiteit in Johannes

Vrug Van Die Gees
