Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

Inleiding tot Lukas
Lukas was die enigste nie-Joodse skrywer van 'n evangelie. Hy was 'n Griek en heidense gelowige, asook 'n dokter. Hy was nie een van die 12 dissipels nie, maar 'n vriend van die apostel Paulus. Hy het die boek vanuit Rome, ongeveer 60 n.C. geskryf, spesifiek aan Teofilus, 'n Romeinse hooggeplaaste.
Lukas beklemtoon die waardevolle rol wat vroue in die geloof gespeel het. Nie net is Lukas se evangelie die langste van die vier evangelies nie, maar ook die langste boek in die hele Nuwe Testament. Hy het tot in die fynste besonderhede geskryf. Lukas het baie tyd saam met Paulus deurgebring, wat die geloof aan beide die Jode en nie-Jode verkondig het. Die boek Handelinge is 'n vervolg op Lukas se evangelie.
Aangaande hierdie leesplan

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.
More
Verwante Leesplanne

Bid God Se Waarheid Oor Jou Vrese

Goeie Nuus: Bemoediging vir 'n Wêreld in Krisis

Om op God te Wag

Verkry Goddelike Wysheid

Beter As Normaal

Hoe Om Mense Lief Te Hê Van Wie Jy Verskil

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Ongebroke Gemeenskap met die Vader: 'n Studie van Intimiteit in Johannes

Die deur is toe; wat nou?
