Die Wil Van God

Die Wil Van God

7 Dae

God se wil vir jou lewe hoef nie 'n raaisel te bly nie, Of jy met 'n groot lewensbesluit worstel of net probeer om elke dag 'n pad saam met die Here te stap, wil jou hemelse Vader graag die planne wat Hy vir jou lewe het aan jou bekendmaak. Sluit by Dr. Charles Stanley aan terwyl hy jou oor God se wil leer. Hoe om dit te onderskei, en ook hoe om binne God se wil vir jou lewe te wandel.

Uitgewer

Ons wil graag "In Touch Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek gerus http://intouch.cc/yv-will vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi