Koninkryks-dissiples met Tony Evans

Koninkryks-dissiples met Tony Evans

6 Dae

Koninkryks-dissipels vra gelowiges en kerke om terug te keer na ons allergrootste belang om dissipels te wees en van ander dissipels te maak. Slegs wanneer ons hierdie verantwoordelikheid ernstig opneem, sal die wêreld hemelse werke op aarde sien. Tony Evans onderrig ons in wat dit beteken om 'n koninkryks-dissipel te wees -- 'n gelowige in Christus wat deelneem aan die proses van geestelike ontwikkeling ten einde toenemend te leer hoe om te leef onder Jesus Christus se heerskappy. Sal jy die roepstem beantwoord?

Ons wil LifeWay Groups bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: https://www.lifeway.com/en/product-family/kingdom-disciples?vid=kingdomdisciples
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid