JosuaVoorbeeld

Josua

DAG 8 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Wat weerhou jou daarvan om elke dag tyd in God se Woord deur te bring? Hoe kan jy dit te bowe kom?

2. Leef jy met dapperheid vir God? Hoekom of hoekom nie?

3. Betwyfel jy die dinge wat God jou vra om te doen? Beperk jy sy krag in plaas van om Hom te vertrou?

4. Wat beteken “heilig”? Hoe kan ons heilig lewe in ons daaglikse lewe?

5. Hoekom bemoedig dit ons wanneer ons die dinge wat God vir ons geskep het en sy antwoorde op ons gebede onthou? 

Aangaande hierdie leesplan

Josua

Sommige van ons leef in vrees vir die toekoms. Ons is vasgevang in "wat as" denke, eerder as om te fokus op die dinge wat God reeds vir ons gegee het. Die boek Josua leer ons om die beloftes wat God ons gegee het, te onthou en om God te vertrou in alles wat Hy aan ons toevertrou het. Josua wys ons hoe om in oorwinning te wandel

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com