BidVoorbeeld

Al toon die hele nasie nie berou oor hulle sondes nie, wys die Bybel vir ons verskeie voorbeelde waar een mens vir God om vergifnis van die nasie se sondes vra. Staan vandag tyd af om die sondes van jou nasie te bely en vra God vir sy genade oor jou land.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church







