Leesplan inligting

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAG 5 VAN 28

Matteus 6:33 (NLV) “Nee, maak die koningsheerskappy van God en dit wat voor Hom reg is, julle prioriteit; dan sal God vir julle al hierdie ander dinge byvoeg."




Jy het die geleentheid om die Koninkryk van God te demonstreer in alles wat jy doen.


Vra die Heilige Gees om jou te wys watter areas van jou lewe nodig het om belyn te word met Koninkryksbeginsels.


Bid dat ons eers die Koninkryk van God sal soek in elke aspek van ons lewens. (Matt. 6:33)


Bid vir nuwe gelowiges – en dat hulle die Koninkrykslewe sal aangryp.  (Mark 11:24 MSG)

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierd...

More

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid