Leesplan inligting

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAG 9 VAN 28

2  Korintiërs 11:3 "Maar ek is bang dat julle gedagtes weggelei sal word van die onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus, net soos Eva verlei is deur die listigheid van die slang."




Ons gedagtes kan ons weglei van ons toewyding aan Christus.  


Hoe kan jy voortdurend misleidende gedagtes vervang met die waarheid van die Woord?


Bid vir ‘n onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus. (2 Kor. 11:3)


Bid dat ons elke gedagte gevange sal neem – in gehoorsaamheid aan Christus. (2 Kor. 10:5)


Bid dat ons ons oë vasgenael sal hou op Jesus Christus. (Heb. 12:2)

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierd...

More

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid