Leesplan inligting

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAG 27 VAN 28

2 Tessalonisense 1:3 “Ons moet God altyd vir julle dank, broers. En dit is ook reg, want julle geloof neem sterk toe, en sonder uitsondering word julle liefde vir mekaar altyd meer.”




Ons liefde vir mekaar behoort sonder uitsondering meer te word.


Wat is die bewys dat ons geloof sterk toeneem?


Bid dat ons geloof sterk sal toeneem en ons liefde vir mekaar altyd meer sal word. (2 Tess. 1:3)


Sê vir die Here dankie vir ons broers en susters in Christus en dink in jou gebede aan hulle.  (Ef. 1:16-17)

Dag 26Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierd...

More

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid