Leesplan inligting

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAG 26 VAN 28

Romans 12:6 ESV "Having gifts that differ according to the grace given to us, let us use them …"




Watter gawes het jy ontvang?


Vra die Here om met jou te praat oor die gebruik van jou gawes in die Liggaam van Christus. 


Bid dat ons elkeen ons plek sal vind in die Liggaam van Christus.  (Rom. 12:4-6)


Bid dat ons elkeen die gawes van die Gees sal gebruik tot voordeel van almal. (1 Kor. 12:7)



 

Dag 25Dag 27

Aangaande hierdie leesplan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierd...

More

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid