Leesplan inligting

Getroue LiefdeVoorbeeld

Getroue Liefde

DAG 15 VAN 43

Oordenkingsvrae:


1. Is God geregverdig in die manier hoe Hy Israel se ontrouheid straf? Hoekom of hoekom nie?


2. Hoekom is dit belangrik dat God kies om Israel weer te vergewe vir haar ontrouheid? Wat wys dit vir ons van God se karakter? 


3. Noem van die maniere hoe Israel vir God verwerp. Waarna draai Israel?


4. Watter dinge in jou lewe veroorsaak dat jy van God af wegdraai, of lei jou hart na afgodediens?


5. Vra God om vir jou wysheid te gee oor wat daardie dinge is en hoe jy kan begin om te identifiseer hoe hulle in jou lewe kan inglip.

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Getroue Liefde

Getroue liefde. Verbondsbelofte. Ewige verbintenis. Dit beskryf nie net God se verhouding met sy mense nie, maar ook Hosea se verhouding met sy vrou, Gomer. Toe God se mense van Hom weggedraai het, kon Hy sy rug op hulle...

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid