Die Hoop Van Kersfees

10 Dae

Vir te veel mense het Kersfees 'n lang lysie geword wat hulle moeg maak en laat wens dat 26 Desember wil aanbreek. Met hierdie reeks van boodskappe, wil Pastoor Rick jou herinner aan hoekom jy Kersfees vier en hoekom dit nie net die manier hoe jy feestye vier verander nie, maar ook verandering sal bring vir die res van jou lewe.

Uitgewer

Hierdie oordenking © 2014 deur Rick Warren. Alle regte voorbehou. Word gebruik met toestemming.

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi