Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ek Wag Hier vir U. 'n Adventsreis van Hoop

7 Dae
Advent is, eenvoudig gestel, 'n tydperk van afwagting en voorbereiding. Sluit aan by prediker en skrywer, Louie Giglio, op 'n Adventreis, om te ontdek dat die wagtyd nie nutteloos is as jy op die Here wag nie. Gryp die geleentheid aan om die groot hoop te ontdek wat deur die reis van Advent aangebied word. Oor die volgende sewe dae sal jy vrede en bemoediging vir jou siel vind, soos wat afwagting oorgaan in feesviering!
Baie dankie aan Louie Giglio, skrywer van "Waiting Here for You" (Passion Uitgewers), wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek www.passionresources.com
Verwante Leesplanne

Genade en Dankbaarheid: Leef ten Volle in sy Genade

Wonderlik geskape: Ontdek die Identiteit, Liefde en Waarde Waarvoor Jy Geskep is

Beter Tesame

Boodskappe uit die Hemel: Luister na die Here in jou Daaglikse Lewe

In Alle Dinge

Jy is dit werd.

The Power Of Being Thankful

Leef Jou Roeping Uit: Wat Op Aarde Doen Ek Hier?

Power Thoughts Devotional
