Leesplan inligting

1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekomsVoorbeeld

1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekoms

DAG 11 VAN 41

Lees: 1 Tessalonisense 4:9-12

SOAP: 1 Tessalonisense 4: 11-12

Paulus gaan voort met sy praktiese vermaning aan die Tessalonisense oor hoe om behaaglik te wandel voor God. Hy moedig hulle aan om drie dinge te doen: om groter liefde vir mekaar te kweek, om stil te wees en op hulle eie besigheid te fokus en om deur harde werk hulle eie inkomste te voorsien. Paulus daag ons uit om voort te gaan om ons geloof te laat groei deur aksie te neem, eerder as om te dink dat ons volmaak is.

Is jou geloof besig om tot stilstand te kom? As jy nie in jou liefde vir ander toeneem nie, het jy nodig om hierdie week ‘hartwerk’ te doen. Hierdie boodskap is nie vir iemand anders wat jy dink daarmee sukkel nie. Onthou om op jou eie besigheid te fokus en in jou eie baan te bly. Vra God om jou 'n ywerige hart te gee wat Hom heelhartig najaag.

Here, help my om hierdie week in my baan te bly en lief te hê soos Jesus. Amen

Dag 10Dag 12

Aangaande hierdie leesplan

1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekoms

Ons ontmoet 'n jong gemeente wat deur baie moeilike storms gaan. Hulle lewens word bedreig deur erge vervolging, en hulle klou vas aan die belofte dat Jesus weer sal kom. Dis meer as net 'n hoopvolle wens; dit is 'n be...

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid