TITUS 2:7
TITUS 2:6-7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vir die jonger mans sê hulle moet altyd weet hoe om reg te lewe. Jy self moet goeie dinge doen, sodat jy 'n voorbeeld kan wees vir hulle. Jy moet eerlik wees wanneer jy vir die mense leer, sodat hulle jou kan respekteer.
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Betoon jou in alles 'n voorbeeld van goeie werke, met onvervalstheid in die leer, waardigheid, opregtheid.
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
In alles moet jy self vir hulle 'n voorbeeld stel van goeie werk, suiwerheid in die leer, waardigheid in gedrag
Deel
Lees TITUS 2