ROMEINE 8:2
ROMEINE 8:2 Bybel vir almal (ABA)
Mense wil altyd graag sonde doen, en sonde laat mense altyd sterf. Maar die Heilige Gees het jou vrygemaak en Hy help jou om altyd te doen wat God wil hê. Ja, die Heilige Gees laat jou waarlik lewe, jy wat aan Christus Jesus behoort.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood.
Deel
Lees ROMEINE 8