YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 15:7

ROMEINE 15:7 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet mekaar aanvaar, soos Christus julle ook aanvaar het. Dan sal al die mense vir God prys.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Neem daarom mekaar aan, soos Christus ons ook aangeneem het, tot heerlikheid van God.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom, aanvaar mekaar, soos •Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom, ontvang julle mekaar, soos Christus ons ook aangeneem het tot eer van God.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:7 Die Boodskap (DB)

Julle moet mekaar asseblief aanvaar. Onthou: Christus het julle almal met oop arms aanvaar en op hierdie manier groot eer aan God gebring.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het. So sal julle God verheerlik.

Deel
Lees ROMEINE 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's