ROMEINE 15:32
ROMEINE 15:32 Bybel vir almal (ABA)
As God dit wil hê, sal ek dan na julle toe kom, en ek sal bly wees. Dit sal vir my baie lekker wees om by julle te wees en daar by julle te rus.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat ek met blydskap deur die wil van God by julle kan kom en my saam met julle kan verkwik.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as dit die wil van God is, sal ek vol blydskap na julle toe kom om 'n tydjie by julle te rus.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sal ek dan, as dit God se wil is, met blydskap na julle kom en by julle verfris word.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat ek deur die wil van God met blydskap na julle kan kom en saam met julle verkwik kan word.
Deel
Lees ROMEINE 15