ROMEINE 15:28
ROMEINE 15:28 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer ek hierdie werk klaar gedoen het, en wanneer ek die geld veilig vir die gelowiges in Jerusalem gegee het, dan kom ek na julle toe en dan gaan ek verder na Spanje.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ek dit volbring het en vir hulle hierdie vrug veilig oorgebring het, sal ek by julle langs na Spanje afreis.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ek daarmee klaar is en die volle bedrag wat ingesamel is, veilig aan hulle besorg het, sal ek by julle langs na Spanje toe reis.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As ek dit dan afgehandel en die opbrengs veilig aan hulle besorg het, sal ek by julle langs na Spanje reis.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer Ek dit dan gedoen het en vir hulle hierdie vrug verseël het, sal Ek by julle na Spanje kom.
Deel
Lees ROMEINE 15