YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 15:1

ROMEINE 15:1 Bybel vir almal (ABA)

As ons geloof sterk is, dan moet ons die gelowiges help wie se geloof swak is. Ons moenie doen wat vir óns lekker is nie.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN op ons wat sterk is, rus die verpligting om die swakhede te dra van die wat nie sterk is nie, en nie onsself te behaag nie.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op ons wat sterk is in die geloof, rus die verpligting om die swakhede te verdra van dié wat nie sterk is nie. Ons moenie aan onsself dink nie

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons wat sterk is in die geloof, is verplig om die swakhede te dra van diegene wat nie sterk is nie, en nie onsself te behaag nie.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ons wat sterk is, behoort dan die swakhede van die swakkes te dra en nie onsself te behaag nie.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:1 Die Boodskap (DB)

Dié van ons wie se geloof sterk is, het ’n plig teenoor ander Christene wie se geloof nog nie so sterk is nie. Ons moet hulle aanvaar en hulle bystaan. Geloof gaan tog nie net oor ons nie.

Deel
Lees ROMEINE 15

ROMEINE 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié van ons met ’n sterk geloof behoort die twyfel en vrese van ons medegelowiges met ’n sensitiewe geloof in aanmerking te neem en nie ons eie belange voorop stel nie.

Deel
Lees ROMEINE 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's