DIE OPENBARING 2:6
DIE OPENBARING 2:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy doen een ding wat reg is. Jy haat die dinge wat die Nikolaïete doen. Ek haat dit ook.
DIE OPENBARING 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar dit het jy, dat jy die werke van die Nikolaïete haat, wat Ek ook haat.
DIE OPENBARING 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar dít het julle darem in julle guns: julle verafsku wat die Nikolaïete doen, net soos Ek dit ook verafsku.
DIE OPENBARING 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar dít tel in jou guns: Jy haat die dade van die Nikolaïete, wat Ek ook haat.
DIE OPENBARING 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar dit het jy, dat jy die werke van die Nikolaïete haat, wat ek ook haat.