YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DIE OPENBARING 2:4

DIE OPENBARING 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.

Deel
Lees DIE OPENBARING 2

DIE OPENBARING 2:4 Bybel vir almal (ABA)

Maar Ek is kwaad vir jou. In die begin was jy baie lief vir My, maar nou is jy nie meer baie lief vir My nie.

Deel
Lees DIE OPENBARING 2

DIE OPENBARING 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.

Deel
Lees DIE OPENBARING 2

DIE OPENBARING 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie.

Deel
Lees DIE OPENBARING 2

DIE OPENBARING 2:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Ek hou dit teen jou dat jy jou eerste liefde versaak het.

Deel
Lees DIE OPENBARING 2

DIE OPENBARING 2:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek het nogtans iets teen jou, omdat jy jou eerste liefde verlaat het.

Deel
Lees DIE OPENBARING 2

DIE OPENBARING 2:4 Die Boodskap (DB)

Maar daar is een ding wat My baie ongelukkig maak en wat Ek nie kan oorsien nie. Julle is nie meer so lojaal en liefdevol teenoor My soos julle eers was nie.

Deel
Lees DIE OPENBARING 2

DIE OPENBARING 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Ek het hierdie klag teen jou: dat jy jou eerste liefde versaak het.

Deel
Lees DIE OPENBARING 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's