DIE OPENBARING 2:3
DIE OPENBARING 2:3 Bybel vir almal (ABA)
Jy hou aan om die Here te dien, jy kry swaar omdat jy aan My behoort, maar jy word nie moeg om swaar te kry nie.
DIE OPENBARING 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en dat jy verdra het en lydsaamheid besit, en ter wille van my Naam gearbei en nie moeg geword het nie.
DIE OPENBARING 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder volhard julle ook; julle het baie vir my Naam verduur, en julle het nie moeg geword nie.
DIE OPENBARING 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verder hou jy aan om te volhard, en het jy ter wille van my Naam baie verduur, sonder om moeg te word.
DIE OPENBARING 2:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy het gedra en lankmoedigheid gehad en ter wille van my Naam gearbei en nie beswyk nie.