DIE OPENBARING 2:12
DIE OPENBARING 2:12 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Pergamum skryf: Die Een wat die skerp swaard het, sê
DIE OPENBARING 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN skryf aan die engel van die gemeente in Pérgamus: Dít sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het
DIE OPENBARING 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Skrywe aan die leraar van die gemeente in Pergamum: So sê Hy wat die skerp swaard met die twee snykante het
DIE OPENBARING 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Skryf ook aan die boodskapper van die •gemeente in Pergamum: “Dit sê Hy wat die skerp swaard met die twee snykante het
DIE OPENBARING 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En skryf aan die engel van die gemeente in Pergamos; Dit sê hy wat die skerp tweesnydende swaard het