DIE OPENBARING 13:13
DIE OPENBARING 13:13 Bybel vir almal (ABA)
Die dier uit die aarde het wonderlike dinge gedoen. Hy het vuur uit die lug laat afkom na die aarde, en die mense het dit gesien.
DIE OPENBARING 13:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal op die aarde voor die oë van die mense.
DIE OPENBARING 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy doen groot tekens, sodat hy selfs vuur van die hemel af op die aarde laat kom vir die mense om te sien.
DIE OPENBARING 13:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy doen ook indrukwekkende tekens; so laat hy voor die mense vuur van die hemel af op die aarde neerkom.
DIE OPENBARING 13:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy doen groot wonders, sodat Hy vuur uit die hemel op die aarde laat neerdaal voor die oë van die mense