PSALMS 78:57
PSALMS 78:57 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het weggegaan van Hom, hulle was ontrou soos hulle voorvaders. Hulle was soos 'n boog wat skeef was en nie reg kon skiet nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:57 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle was afvallig en het troueloos gehandel soos hul vaders; hulle het omgedraai soos 'n bedrieglike boog.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:57 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net soos hulle voorvaders was hulle afvallig en ontrou, so vals soos 'n onbetroubare wapen.
Deel
Lees PSALMS 78